Jaarboeke

Verpleegpraktykdinamika 354


 
Modulekode DNP 354
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud N.B.: DNP 354 moet voltooi word vóór DNP 353. Primere kuratiewe verpleging vir algemene en ongekompliseerde siektetoestande. Algemene en ongekompliseerde gesondheidsprobleme verwant aan die kardiovaskulêre, respiratoriese, spysvertering-, neurologiese, muskulo-skeletale en genito-urinêre stelsel, en infeksiesiektes van die baba- en kinderjare, volwassenheid en die bejaarde. Klagtes in verband met die oë. Muskulo-skeletale pyn/disfunksie en nie-traumatiese been/gewrigspyn. Toepaslike beramingsvaardighede. Toegepaste mensvoeding. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes NUR 251,NUR 252,NUR 253,NUR 254,DNP 251,DNP 252,DNP 253,DNP 254,NPE 261,NPE 262
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 3

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences