Jaarboeke

Verpleegpraktykdinamika 351


 
Modulekode DNP 351
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Omvattende gesinsverpleging. Gesinslewe en gesinsdinamiek. Alternatiewe gesinne en lewenstyle. Perspektiewe en benaderings tot die omvattende verpleegsorg en ondersteuning van gesinne. Gesinsgeweld en -patologie. Huweliksberading en gesinsterapie. Gesinne in die perinatale tydperk: unieke behoeftes en ondersteuning (insluitend basiese voorgeboorte en nageboortesorg). LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes NUR 251,NUR 252,NUR 253,NUR 254,DNP 251,DNP 252,DNP 253,DNP 254,NPE 261,NPE 262
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences