Jaarboeke

Geestesgesondheid 386


 
Modulekode CMP 386
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Teorie en vaardighede ten opsigte van die siektevoorkoming, diagnose en behandeling van geestesgesondheidsprobleme, deur middel van lesings, seminare, selfonderrig en praktiese sessies in die hospitaal en vaardigheidslaboratorium. 'n Probleemgeoriënteerde en interdissiplinêre benadering word beklemtoon.  Klem word geplaas op die diagnose en behandeling van die mees prominente toestande sowel as die aanleer van praktiese en kliniese vaardighede.

Modulekrediete 16.00
Voorvereistes CMP 281, CMP 282, FAR 280
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week, 2 besprekingsklasse per week, 1 seminaar per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Huisartskunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences