Jaarboeke

Kliniese mediese praktyk 181


 
Modulekode CMP 181
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Inleiding tot Fakulteit Gesondheidswetenskappe, kurrikulum en kulturele verskille.  Basiese teorie en vaardighede ten opsigte van gesondheidsassessering en fisiese ondersoek, gesondheidsbevordering en siektevoorkoming deur middel van selfonderrig en praktiese sessies in die hospitaal en vaardigheidslaboratium.  'n Probleemgeoriënteerde en interdissiplinêre benadering word beklemtoon.

Modulekrediete 17.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 3 seminare per week, 1 praktiese sessies per week, Gemeenskapsbetrokkenheid
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Huisartskunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences