Jaarboeke

Bybelse tale 310


 
Modulekode BYT 310
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Deel 1: Tekste in konteks OT-tekste word binne hulle Ou Nabye-Oosterse konteks gelees met klem op intra-, inter- en ekstratekstuele relasies. NT- en/of Patristiese tekste word binne hulle Joods-Hellenistiese konteks gelees met klem op intra-, inter- en ekstratekstuele relasies. Deel 2: Tussen die Testamente Lees en interpreteer van Hebreeuse en Griekse intertestamentêre literatuur. Sluit Qumranliteratuur, Ben Sira en Griekse apokriewe boeke soos Judit of Tobit in.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes BYT 251, GRK 210, GRK 220/HEB 210, HEB 220
Kontaktyd 2 lesings per week, 2 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Moderne Europese Tale
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences