Modulekode | PRT 996 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Teologie en Religie |
Module-inhoud | ‘n Proefskrif gebaseer op onafhanklike navorsing oor ‘n goedgekeurde onderwerp in die veld van Praktiese teologie: Pastorale gesinsterapie. Die kern van die proefskrif is om ‘n oorspronklike bydrae tot die vakdissipline te maak. |
Modulekrediete | 360.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Praktiese Teologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App