Jaarboeke

Ou-Testamentiese wetenskap 730


 
Modulekode OTW 730
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Teologie en Religie
Module-inhoud

Keusemodule. Pentateug en Deuteronomistiese Literatuur (insluitend eksegese van die Hebreeuse teks).

Modulekrediete 30.00
Voorvereistes HEB 110 en HEB 120
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Ou-Testamentiese Wetenskap
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences