Jaarboeke

Nuwe-Testamentiese wetenskap 731


 
Modulekode NTW 731
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Teologie en Religie
Module-inhoud

Keusemodule. Werkstuk waarin ’n seleksie van Nuwe-Testamentiese passasies aan die hand van ’n gekose eksegetiese metode bestudeer word. Studieleier bepaal die seleksie en die metode.

Modulekrediete 30.00
Voorvereistes GRK 110 en GRK 120
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Nuwe Testamentiese Wetenskap
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences