Jaarboeke

Verhandeling: Kerkgeskiedenis en kerkreg 894


 
Modulekode KGS 894
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Teologie en Religie
Module-inhoud 'n Verhandeling gebaseer op onafhanklike navorsing oor 'n goedgekeurde onderwerp in kerkgeskiedenis en/of kerkreg.
Modulekrediete 180.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Kerkgeskiedenis en Kerkreg
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences