Jaarboeke

Bybelse argeologie 713


 
Modulekode BYB 713
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Teologie en Religie
Module-inhoud

Na die bestudering van hierdie module behoort die student in staat te wees om Bybelse argeologie te definieer asook die verskillende metodes en die bydrae wat dit tot die Bybelse verstaan lewer, te bespreek. Die student moet verder in staat wees om belangrike plekke en objekte argeologies in Jerusalem te ondersoek: Die godsdienstige betekenis, geografie en geskiedenis van Jerusalem word vanuit argeologiese perspektief toegelig.

Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Godsdiens- en Sendingwetenskap
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences