Modulekode | BYB 713 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Teologie en Religie |
Module-inhoud | Na die bestudering van hierdie module behoort die student in staat te wees om Bybelse argeologie te definieer asook die verskillende metodes en die bydrae wat dit tot die Bybelse verstaan lewer, te bespreek. Die student moet verder in staat wees om belangrike plekke en objekte argeologies in Jerusalem te ondersoek: Die godsdienstige betekenis, geografie en geskiedenis van Jerusalem word vanuit argeologiese perspektief toegelig. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Godsdiens- en Sendingwetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App