Modulekode | BYB 711 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Teologie en Religie |
Module-inhoud | Die doel van hierdie module is om die student vertroud te maak met sekere aspekte rondom die agtergrond en wêreld waarin die Bybel ontstaan het. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Godsdiens- en Sendingwetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App