Modulekode | ZEN 352 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Oorsprong en eienskappe van soogdiere: evolusie van Afrika-soogdiere; struktuur en funksie: huid, ondersteuning en beweging; voedsel en voeding; omgewingsaanpassings; voortplanting; gedrag; ekologie en biogeografie; sosiale gedrag; ouersorg en paringsisteme; gemeenskapsekologie; soögeografie. Spesiale onderwerpe: parasiete en siektes, domestikering en huisdiere; bewaring. |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Dierkunde en Entomologie |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App