Modulekode | GIS 311 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Gevorderde geoinformatika-onderwerpe in geovisualisering en -berekenings (geocomputation). ’n Projek of opdragte van ten minste 64 beraamde leerure. |
Modulekrediete | 22.00 |
Programme | |
Voorvereistes | GGY 283 , INF 164, INF 261. Slegs vir BSc (Geoinformatika)-studente. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Geografie, Geoinformatika en Meteorologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App