Modulekode | VDN 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Gesondheidsorgomgewing: struktuur, dinamiek en impak op die kliniese standaarde van die verpleegpraktyk. Nasionale bevolkings- en gesondheidsprofiele. Epidemiologiese uitgangspunte oor gesondheid. Die gesondheidsorgomgewing en die dinamiek van gesondheidsorgdienste. Faktore wat kontemporêre gesondheidsdienslewering beïnvloed. Beleid en die lewering van gesondheidsorg in Suid-Afrika. Geselekteerde gesondheidsorgpraktykmodelle (insluitend die eienskappe van die verpleegpraktyk). Die basiese beginsels en metodologie van verpleegnavorsing. Toepassing van navorsing op die verpleegpraktyk. Leierskapsbeginsels in die verpleegpraktyk. Leierskapstyle en -vaardighede. Leidinggewing in die verplegingseenheid. Beginsels van menslikehulpbronbestuur en -ontwikkeling. Die beginsels van volwasse-onderrig en leer in die kliniese praktyk. Die volwasse leerder en evaluering. |
Modulekrediete | 14.00 |
Programme |
BCur Gemeenskapsveplegingskunde
BCur Kliniese Verpleegkunde Gevorderde Verloskunde en Neonatale Verpleegkunde BCur Kliniese Verpleegkunde Kinderverpleegkunde BCur Kliniese Verpleegkunde Mediese en Chirurgiese Verpleegkunde: Kritiekesorgverpleegkunde: Pediatries BCur Kliniese Verpleegkunde Mediese en Chirurgiese Verpleegkunde: Operasiesaalverpleging BCur Kliniese Verpleegkunde Neonatale Verpleegkunde BCur Kliniese Verpleegkunde Mediese en Chirurgiese Verpleegkunde: Kritiekesorgverpleging: Algemeen BCur Kliniese Verpleekunde Kliniese Verpleegkunde, Gesondheidsdiagnose, Behandeling en Sorg BCur Kliniese Verpleekunde: Mediese en Chirurgiese Verpleegkunde: Trauma- en Noodverpleging BCur Verpleegkunde (Onderrig en Administrasie) BCur Verplegingsbestuur BCur Verplegingsonderwys |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 ander kontak per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App