Jaarboeke

Periodontologie 271


 
Modulekode PDL 271
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module is ‘n voortsetting van Periodontologie 171 en sal die mondhigiëne student toerus met kennis van: • Periodontale siektes • Patogenese van periodontale siektes • Implantologie • Chirurgiese prosedures Voorts sal die mondhigiëne student in staat gestel word tot die volgende: • Samestelling, implementering en evaluering van ‘n omvattende en effektiewe voorkomende, terapeutiese en instandhoudingsplan vir die periodontale pasiënt • Aktiewe deelname in die voorkoming, behandeling en instandhouding van periodontale toestande
Modulekrediete 11.00
Voorvereistes ELH 121, ELH 122, AIM 101, ACO 171, ANA 171, FAR 171, FLG 171, GMB 171, MDB 171, ODO 171, ORD 171, PDL 171, TBW 171, VKM 171, NHS 171
Kontaktyd 1 lesing per week vir 16 weke, 1 praktiese sessies per week 3(0 weke)
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Periodonsie en Mondgeneeskunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences