Modulekode | ODO 271 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module is ‘n voortsetting van Odontologie 170. Dit sal die mondhigiëne student in staat te stel om die mondgesondheidstatus van die kind, tienderjarige, volwasse en geriatriese pasiënt in verband met siektes van die hardeweefsel van die mondholte, insluitende die pulpa en peri-apikale weefsel te evalueer, en gevolglik in staat te wees om: • Siektes korrek te diagnoseer • Die risikoprofiel van die pasiënt korrek te kan bepaal • Instruksies vir selfbeskermingsmaatreëls aan pasiënte te kan gee • Die gedragspatroon van pasiënte te verander deur motivering • Om die weerstand van die hardeweefsel in die handhawing van mondgesondheid te optimiseer • Beginnende letsels, waar moontlik, te laat hermineraliseer • Pasiënte vir herstellende en rehabilitasieprosedures te verwys |
Modulekrediete | 7.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ELH 121, ELH 122, AIM 101, ACO 171, ANA 171, FAR 171, FLG 171, GMB 171, MDB 171, ODO 171, ORD 171, PDL 171, TBW 171, VKM 171, NHS 171 |
Kontaktyd | 2 lesings per week vir 15 weke, 20 praktiese sessies (30 weke) |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Odontologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App