Modulekode | NUR 456 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Verpleegkunde elektief. Goedgekeurde elektief, gekies in samewerking met die departementshoof. • Temas van gemeenskapsverpleegkunde en primêre gesondheidsorg. • Temas van psigiatriese verpleegkunde en terapeutiese onderhoude. • Temas van algemene mediese verpleegkunde. • Temas van algemene chirurgiese verpleegkunde. • Temas van hospitaalgebaseerde verloskunde. Die beskikbaarheid van elektiewe sal afhang van studentebelangstelling en die beskikbaarheid van personeel en opleidingsfasiliteite. Studente moet voor registrasie navraag doen oor die voorgenome elektiewe. Tien (10) krediete van bogemelde elektiewe moet inhoude insluit van navorsingsgebaseerde projek (of navorsingsprojek), kontemporêre praktykaangeleenthede, internasionale verplegingstudies en etiese en wetlike aspekte van gesondheidsorgpraktyk binne die gekose elektief. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
Modulekrediete | 40.00 |
Programme | |
Voorvereistes | NUR 351,NUR 352,NUR 353,NUR 354,DNP 351,DNP 352,DNP 353,DNP 354,NPE 361,NPE 362 |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App