Modulekode | NUR 151 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Grondbeginsels van verpleegkunde. Inleiding en konsepuitklaring: verpleging, verpleegkunde, gesondheid en siekte. Benaderings tot verpleging en perspektiewe op mense en hul leefwêreld. Die kuns en wetenskap van verpleging. Filosofiese grondslae van verpleging. Oorsig van die geskiedenis van verpleging. Aspekte van die professionele praktyk. Die wetenskaplike benadering tot verpleging. Menslike behoeftes as die basis vir die verpleegpraktyk. Die gesondheid-siektekontinuum. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App