Modulekode | NPE 461 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Kliniese leerervarings en laboratoriumwerk: hierdie module bestaan uit 500 ure verpligte kliniese praktyk- en laboratoriumwerk (per semester). Studente sal hierdie module in gespesifiseerde kliniese eenhede voltooi. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
Modulekrediete | 50.00 |
Programme | |
Voorvereistes | NUR 351,NUR 352,NUR 353,NUR 354,DNP 351,DNP 352,DNP 353,DNP 354,NPE 361,NPE 362 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App