Modulekode | NPE 161 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Kliniese leerervaringe en laboratoriumwerk: hierdie modules bestaan uit 240 ure verpligte kliniese praktyk- en laboratoriumwerk elk (per semester). Studente voltooi hierdie modules in gespesifiseerde gesondheidsorgeenhede. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App