Modulekode | GVP 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die konteks van gemeenskapsverpleegkunde. Gemeenskapsgesondheid, gemeenskapsgebaseerde verpleegsorg en primêre gesondheidsorg (PGS). Prosesse in gemeenskapsverpleegkunde. Beraming, diagnose, tussentrede en evaluering. Gesondheidsonderrig en tuisgesondheidsorgverpleging. |
Modulekrediete | 25.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 ander kontak per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App