Modulekode | GNK 585 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Kernfarmakoterapie-aspekte en toepaslike kliniese aspekte van die mees algemene en belangrike siektes en toestande, beginsels van toksikologie en medies-geregtelike aspekte van substansmisbruik, hofverrigtinge en iatrogene sterftes. |
Modulekrediete | 7.00 |
Programme | |
Voorvereistes | BOK 480,BOK 482,GNK 481,GNK 483,GNK 484,GNK 485,GNK 486,GNK 487,GNK 385,SMO 411 |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 8 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Farmakologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App