Modulekode | DNP 251 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Verpleegterapeutiese kontekste. Eties-wetlike aspekte en gesondheidsbeleid met betrekking tot geestessiektes. Organisasies en inrigtings in psigiatriese gesondheidsorg. Teoretiese grondslae van psigiatriese verpleegpraktyk. Die DSM-klassifikasiestelsel van geestesversteurings. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente. |
Modulekrediete | 9.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ANA 151,ANA 152,ANA 161,ANA 162,FSG 161,FSG 162,NUR 151,NUR 152,NUR 153,NUR 154,CIL 111 en 121 of AIM 101 of AIM 111 en 121 EOT 110 en 120 of ELH 121 en 122 |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App