Jaarboeke

Menslike sel- en ontwikkelingsbiologie 214


 
Modulekode ANA 214
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Funksionele oorsig van die sel en selinhoud. Normale en abnormale selfunksie in verband gebring met struktuur. Beheer van die menslike sel, oorerwing en die menslike genoom.  Selkommunikasie, groei en ontwikkeling, hegtings en verdeling. Aspekte van selnavorsing. Tegnieke om selle te bestudeer. Mediese sel- en molekulêre biologietoepassing.
LW: Hierdie module is nie oop vir alle studente nie, en mag slegs deur BSc: Mediese Wetenskappestudente geneem word.

Modulekrediete 12.00
Diensmodules Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes ANA 121 en ANA 126 en CMY 127
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Anatomie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences