Jaarboeke

Kontraktereg 211


 
Modulekode KTR 211
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB en BA/BCom met spesialisering in regte (a) Algemene beginsels van die verbintenisreg (b) Totstandkoming van die kontrak (c) Inhoud van die kontrak (d) Interpretasie van skriftelike kontrakte (e) Kontrakbreuk (f) Remedies vir kontrakte (g) Beëindiging van kontraktuele verhoudings (h) Opstel van kontrakte
Modulekrediete 15.00
Diensmodules Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Fakulteit Geesteswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 tutoriaal per week, 4 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Privaatreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences