Modulekode | JUR 120 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB en BA/BCom met spesialisering in regte BASIESE BEGINSELS VAN DIE: (a) Verbintenisreg (kontrakte en delikte) (b) Strafreg (c) Siviele Prosesreg (d) Strafprosesreg (e) Bewysreg. TOEGANG TOT GEREGTIGHEID (a) Howe en alternatiewe dispuutbeslegting (b) Regsprofessie (c) Toegang tot geregtigheid en die bevordering daarvan in Suid-Afrika (die beginsel, probleme, verteenwoordiging in strafsake, rol van verskillende organisasies, ens) BOGENOEMDE INHOUD VORM DIE GRONDSLAG VAN DIE VAARDIGHEDE-KOMPONENT, WAT AKADEMIESE GELETTERDHEIDSVAARDIGHEDE INSLUIT: (a) Die opstel van ‘n eenvoudige kontrak wat op ‘n feitestel gebaseer is (b) Die lees, verstaan en opsom van ‘n hofsaak wat op die deliktereg gebaseer is en toepassing van die beginsels van argument en logika op die hofsaak (c) Die opsom, ontleding, kritisering en verbetering van ‘n regsteks te make met die bewysreg (d) Die verstaan en toepassing van die beginsels van hoofondervraging, kruisondervraging en herondervraging op ‘n feitestel met die oog op deelname aan ‘n skynhof of debat |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Fakulteit Geesteswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 tutoriaal per week, 4 lesings per week, 4 seminare per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Regsleer |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Click here for frequently asked questions for first year UP students
Get Social With Us
Download the UP Mobile App