Modulekode | AGF 420 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB Teorie rakende onderhandelings, mediasie en arbitrasie asook die teoretiese en praktiese toepassing daarvan op verskeie regsgebiede soos strafreg, huweliksreg, internasionale reg, arbeidsreg en deeltitelreg. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Prosesreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App