Modulekode | HRA 801 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | Hierdie module bied ‘n oorsig van die menseregtenorme, -instellings en -prosesse van die Afrika-unie, met klem op die Afrika Handves van Mense- en Volkereregte. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Sentrum vir Menseregte |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App