Jaarboeke

Maatskaplikewerkbestuur 452


 
Modulekode MWT 452
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Algemene beginsels in maatskaplikewerkbestuur met spesifieke verwysing na funksies, bestuursetiek en bestuurstyle. Supervisie as ‘n maatskaplikewerkbestuursinstrument met spesifieke verwysing na die funksies, metodes en prosesse van maatskaplikewerksupervisie.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes MWT 310, 311, 321, MWP 361 +DS
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Maatskaplike Werk en Kriminologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences