Jaarboeke

Maatskaplike werk in die praktyk 261


 
Modulekode MWP 261
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Voorbereiding, eksplorering en assessering van kliëntsisteme se funksionering met ‘n bewustheid van die maatskaplikewerkwaardes en diversiteit. Aanwending van toepaslike intervensievaardighede, -prosesse, -tegnieke en -modelle ten opsigte van individue, groepe, gesinne en gemeenskappe. Evaluering van uitkomste en toepaslike afsluiting van intervensieprosesse.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes MWT 110, 120, MWP 161+DS
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Maatskaplike Werk en Kriminologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences