Jaarboeke

Hebreeus 220


 
Modulekode HEB 220
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Hebreeuse poësie – teksanalise Basiese teorie vir analise van Hebreeuse poësie en toepassing op geselekteerde OT poëtiese tekste. Hebreeuse tekste – holistiese analise Studente word begelei om selfstandig gekose Hebreeuse tekste te lees en te analiseer deur die toepassing van al die kennis en vaardighede wat in HEB-modules op jaarvlak 1 asook in HEB 210 en 220 verwerf is.
Modulekrediete 16.00
Diensmodules Fakulteit Teologie en Religie
Voorvereistes HEB 210 of HEB 261-262
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Moderne Europese Tale
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences