Modulekode | VKK 751 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die module ondersoek die invloedrykste tekste en teoretiese raamwerke in die ontwikkeling van die veld van kultuurstudie, visuele kultuur, asook die "nuwe kuns-geskiedenis". Tekste van toonaangewende teoretici in die veld sal bestudeer word. Alle temas sal waar moontlik aan die hand van die Suid-Afrikaanse konteks behandel word. |
Modulekrediete | 40.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Aanbeveel: VKK 311 & VKK 321 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Visuele Kunste |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App