Jaarboeke

Akademiese skryfvaardigheid 751


 
Modulekode TTS 751
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Akademiese skryfwerk en basiese navorsingsmetodologie vir taalstudente, insluitende beplanning van tydsraamwerk, analise en interpretasie van ‘n navorsingsonderwerp, gebruik van primêre en sekondêre bronne, organisering van inligting en navorsingsresultate in samehangende en logiese geheel. Tegniese en etiese aspekte van navorsing word ook aangespreek.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd een individuele konsultasie elke twee weke
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Eenheid vir Akademiese Geletterdheid
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences