Modulekode | MOP 701 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die module behels musiekopvoedingsaktiwiteite en -konsepte, nuwe neigings (soos kunsteopvoeding, -doelstellings en -uitkomste en -evaluasies). Die teoretiese basis om musiekopvoeding aan alle ouderdomsgroepe te leer word bestudeer, sowel as om gestruktureerde musiekles te beplan waarin kennis en musiekaktiwiteite gekombineer word. |
Modulekrediete | 40.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Musiek |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App