Modulekode | DIP 872 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Inleiding en gevorderde analise word gebied van globale diplomatieke praktyk, een van die belangrikste geïnstitusionaliseerde aktiwiteite binne die internasionale stelsel. Die fokus is oorwegend staatsentries, hoewel die toenemende invloed van nie-staatsentiteite op die vorm en inhoud van diplomasie geakkommodeer word. Aspekte soos die evolusie, modusse, style, regsraamwerk en instellings van diplomasie word ondersoek, sowel as die spesifieke rolle en funksies van diplomate en ontluikende terreine van diplomatieke spesialisering. Prioriteit word verleen aan 'n Afrika-perspektief van die voormelde en in hierdie verband word spesifieke klem gelê op bemiddeling - 'n diplomatieke modus en spesialisasie wat onontbeerlik is binne die konteks van diplomatiese praktyk in Afrika. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App