Modulekode | BKS 860 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | ‘n Gekureerde uitstalling wat ‘n relevante navosingstema/idee ondersoek en betekenisvol en toepaslik binne kontemporêre diskoerse afgebaken is, asook ‘n verhandeling van beperkte omvang wat as a konteks-dokument en ‘n katalogus vir die uitstalling dien. Die gekureerde uitstalling en die verhandeling moet konseptueel verbind en geïntegreer wees. |
Modulekrediete | 180.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ’n Vierjarige graad in Beeldende Kunste of ’n gelykstaande kwalifikasie (met goedkeuring van die Senaat) met ’n gemiddelde van minstens 65%. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Visuele Kunste |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App