Modulekode | AKV 802 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die onderlinge verbondenheid tussen die “geskiedenis”, “agentskap” en “geheue” van die gemeenskaplik-samestellende kragte sal ondersoek word, ten einde te lei tot die insig dat ’n mens nie die (“eie”) geskiedenis, tradisie en kultuur kan besit nie, maar dat hierdie eerder areas van kultuurpraktyk is wat voortdurend veranderlik is en onderhandel word. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Moderne Europese Tale |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App