Modulekode | AKG 724 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Daar word van studente verwag om 'n duidelik gedefinieerde navorsingsvoorstel oor 'n tema van hulle eie keuse binne een van die navorsingsvelde/navorsingsprojekte in die departement te formuleer. Die voorstel moet 'n duidelike verstaan van die verskillende komponente in die navorsingsproses weerspieël (die identifisering van navorsingsprobleem, formulering van 'n hipotese, keuse van 'n geskikte navorsingsbenadering, formulering van duidelike navorsingsdoelwitte, keuse en toepassing van 'n geskikte navorsingsmetode). Die navorsingsvoorstel moet studente se vertroudheid met verskillende navorsingsmetodologieë wat gebruik kan word om die Antieke Wêreld te ondersoek, duidelik weerspieël. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Moderne Europese Tale |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App