Modulekode | AKG 723 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Navorsingsmetodologie in die studie van die Antieke Wêreld Inleiding in die navorsingsproses in verskillende velde in die bestudering van die Antieke Wêreld. Aandag word aan die volgende aspekte geskenk: die identifisering van navorsingsprobleem; die formulering van 'n hipotese en die keuse van 'n geskikte navorsingsbenadering; die formulering van duidelike navorsingsdoelwitte; die keuse en toepassing van geskikte navorsingsmetodologie. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Moderne Europese Tale |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App