Jaarboeke

Entrepreneurskap 223


 
Modulekode OBS 223
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud

*Slegs vir BCom (Entrepreneurskap)-studente
Lewensvatbaarheid en sakemodelering, oordrag van idees tot die mark. Bemarkingsnavorsing en lewensvatbaarheid. Ontwerp van sakemodelle belyn met die realiteit van die markomgewing. Ontwikkeling van waarde-vir-die-klant en sakedoelmatigheid.

Modulekrediete 16.00
Voorvereistes OBS 213 GS. Slegs beskikbaar vir BCom (Entrepreneurskap)-studente
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Ondernemingsbestuur
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences