Modulekode | PRO 280 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie is ‘n amptelike voltydse module waar studente blootgestel word aan die professionele skoolomgewing gedurende drie weke in die begin van die skooljaar. Die fokus is op waarneming van die algemene klaskamerpraktyk, skooladministrasie, buitemuurse-aktiwiteite en die optrede as verantwoordelike gemeenskapsburgers in die skoolomgewing en studente moet ook ‘n professionele portefeulje voorberei. Die module behels ‘n waarnemingstaak, asook ‘n refleksie op die ondervinding met die aangewese onderwysers. Plasings vir die module kan by skole buite die Pretoria omgewing wees. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 weke, slegs bywoning |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Click here for frequently asked questions for first year UP students
Get Social With Us
Download the UP Mobile App