Modulekode | JSP 300 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die doel van hierdie module, wat op JSP 200 volg, is om studente te lei om verdere vaardighede te ontwikkel om so doeltreffend moontlik op 'n meer akademiese vlak in Sepedi te kommunikeer. Studente leer om benaderings tot leer en onderrig met mekaar te vergelyk; konsepte wat in UGO, die NKV en die KABV gebruik word te identifiseer en te onderskei; leer-en-onderrigmetodologieë en -tegnieke wat in die KABV vervat is op integrerende wyse te gebruik om lesse te beplan en voor te berei ten einde UGO te implementeer; NKV- en KABV-assesseringmetodes, -instrumente en -tegnieke in assessering aan te wend. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App