Modulekode | JMI 454 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module bou progressief op vorige verkrygde kennis en vaardighede in JMI 200 en 300. Studente word gelei in die teorie van instruksionele ontwerp terwyl hulle optimale leergeleenthede beplan, ontwerp en aanbied. Studente raak vertroud met die beginsels vervat in die NKV en KABV. Studente analiseer die inhoud van die graad 12 RTT kurrikulum en leer hoe om onderwysergerigte en leerdergesentreerde metodes te gebruik om leer te bevorder, hulle skep onderrigmedia, en pas alle maniere van assessering soos vervat in die KABV toe. |
Modulekrediete | 3.00 |
Programme | |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App