Jaarboeke

Menslike bewegingstudies en sportbestuur 125


 
Modulekode JMB 125
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

In die module maak die student kennis met die bou en werking van stelsels in die  menslike liggaam.  Klem word gelê op die skeletstelsel asook die spierstelsel.  Studente verwerf ook kennis en vaardigheid in aspekte van bestuur, veral organisasie in sport.

Modulekrediete 8.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Geesteswetenskaplike Opvoedkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences