Modulekode | JLW 312 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Statistiek, analitiese meetkunde, trigonometrie, Euklidiese meetkunde en meting, en die geassosieerde wiskundige beredenering en tegnologiese vaardighede. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App