Modulekode | JFP 111 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die ontwerp en ontwikkelling van onderrigvaardighede, strategieë, hulpbronne en materiaal. Om die ontwerp en ontwikkeling van onderrigvaardighede, strategieë, hulpbronne en materiaal te ontwikkel. Om die studenteonderwyser se eie handskrif- en skryfbordvaardighede te ontwikkel sodat hul die leerders kan ondersteun in die ontwikkeling van hulle handskrif. Om die student voor te berei om keuses te maak, te beplan en voor te berei vir die gebruik van media in die leeromgewing, wat die leerders se perseptuele vaardighede, kritiese denke en probleemoplossingsvaardighede sal ontwikkel. Hierdie module vorm die grondslag van die 4de jaar module JFP 451.
|
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Click here for frequently asked questions for first year UP students
Get Social With Us
Download the UP Mobile App