Modulekode | SVC 412 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Inleiding tot die basiese konsepte van stedelike en streeksbeplanning. Die beplanningsprosesse, beleid en institusionele raamwerk waarin beplanning plaasvind in SA. Die interaksie en samewerking van ruimte en grond, ekonomie, politiek en sosiale aspekte van ruimte in besluitneming. Intervensies vir volhoubare ontwikkelingsbeplanning en -ontwerp, die definisie en oorwegings van grondgebruikbestuur en die strategiese en geïntegreerde ontwikkelingsbeplanningsproses. Stelselevaluering, risikobepaling, uitvoerbaarheid en besluitneming. Lewensikluskoste van infrastruktuur. Analise van vraag en aanbod. Voorspelling van die aanvraag vir dienste. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | (SIE 310/BIE 310) (SVC 323) |
Kontaktyd | 4 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Siviele Ingenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App