Modulekode | EBB 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Modellering en simulering van fisiese stelsels. Blok- en seinvloeidiagramme. Toestandveranderlike formulering. Tyd- en frekwensiedomeinanalise. Stabiliteit en sensitiwiteit. Ontwerpmetodes, kaskade- (bv. PID) en terugvoerbeheerders. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ELI 220 GS |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 1 tutoriaal per week, 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App