Jaarboeke

Simulasiemodellering 321


 
Modulekode BUY 321
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Inleiding tot simulasie as tegniek. Simulasiemetodiek. Formulering van probleemsituasies deur middel van simulasiemodelle met die klem op diskrete modelle. Inset- en uitset-analise. Bekendstelling aan simulasieprogrammatuur.
Modulekrediete 16.00
Voorvereistes (BAN 313)
Kontaktyd 6 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences